Winning entries could not be determined in this language pair.There were 6 entries submitted in this pair during the submission phase. Not enough votes were submitted by peers for a winning entry to be determined.Competition in this pair is now closed. |
Vertalers het net nie erkenning gekry nie, hulle het nie verwag om veel van 'n bestaan te maak nie, hulle het net oorleef. Baie min mense is werklik as vertalers opgelei, maar die meeste het 'n goeie universiteitsopleiding en 'n goeie kennis van tale gehad, ten minste hulle eie taal. Ek het 'n vriend gehad wat presies in daardie kategorie geval het en my vriendekring het uitgebrei om ander vertalers in te sluit. Ek het gevind dat hulle baie interessanter as mense was, en het ontdek dat ons dikwels soortgelyke lewenservarings gehad het. Ek het nooit gesukkel om vriende te maak nie, maar ek het altyd "anders" gevoel en ek is seker hulle het ook so gevoel. Toe my vriendin afgetree het, het sy my aanbeveel as haar opvolger. Nou het ek die gebied van Herversekering betree, waarvan ek niks geweet het nie. Ek was ook die enigste vertaler daar, en ek het nie veel gehad om op staat te maak nie. Dit was egter nog 'n trappie hoër.... In my nuwe werk het ek deur die lêers begin kyk, vrae gevra en die maatskappy oorreed om my in Versekeringskursusse in te skryf. Die Kollege vir Versekering was oorkant die straat, en ek het brandkodes, versekeringspolisse en brandblusserkatalogusse in hulle biblioteek geraadpleeg. Ek het geleer wat ek nooit voorheen die luuksheid gehad het om te kan doen nie: navorsing. Toe ek vir die eerste keer 'n voorstel vir die versekering van 'n kernkragsentrale moes vertaal, het die hoofman van daardie departement my gebel en my gelukgewens op die werk wat ek gedoen het. "Vergelyk gunstig met dit waaraan ons gewoond is", het hy gesê. Wat 'n hoogtepunt! Wat gebeur het, was dat ek 'n soortgelyke dokument aan die een wat ek aangepak het in die lêers geraadpleeg het vir leiding, maar toe ek sien dat my voorganger die woord "nukleus" in plaas van "kern" gebruik het, het ek besef dat die lêers nutteloos was vir my doeleindes. Ek het oorkant die straat na die biblioteek gegaan en "kernkragsentrales" opgesoek. Ek het dadelik al die terminologie gevind wat ek nodig gehad het. Dit verg natuurlik deesdae baie meer as dit om 'n goeie vertaler te wees. | Entry #36449 — Discuss 0 — Variant: Not specified
|
[...] Vertalers het net nie erkenning gekry nie, hulle het nie verwag om veel van 'n inkomste te verdien nie, net deur te kom. Baie min mense was werklik opgelei as vertalers, maar die meeste het 'n soliede universiteitsonderrig gehad en 'n stewige kennis van tale, ten minste van hul eie taal. Ek het 'n vriend gehad wat presies in daardie kategorie geval het en my vriendekring het uitgebrei om ander vertalers in te sluit. Ek het hulle as mense baie interessanter gevind en ontdek dat ons dikwels soortgelyke lewenservarings gehad het. Ek het nooit gesukkel om vriende te maak nie, maar ek het altyd "anders" gevoel en ek is seker hulle het ook. Toe my vriendin aftree, het sy my aanbeveel as haar opvolger. Ek het toe die wêreld van Herversekering betree, waarvan ek niks geweet het nie. Ek was ook die enigste vertaler daar so het nie veel gehad om op terug te val nie. Nietemin, dit was tog 'n tree opwaarts... Op my pos in my nuwe werk het ek begin die lêers nagaan, vrae te vra en die maatskappy oortuig om my in te skryf vir versekeringskursusse. Die Kollege van Versekerings was oorkant die straat, en ek het brandkodes, versekeringspolisse en brandblusserkatalogusse in hul biblioteek geraadpleeg. Ek het geleer wat ek nooit voorheen die luuksheid gehad het om te doen nie: navorsing. Die eerste keer toe ek 'n voorstel moes vertaal vir versekeringsdoeleindes van 'n kernkragaanleg, het ek 'n oproep van die hoofpersoon in daardie departement gekry wat my gelukgewens het met die werk wat ek gedoen het. "Vergelyk gunsitg met wat ons gewoond is," het hy gesê. Wat 'n hoogtepunt! Wat gebeur het, was dat ek 'n dokument in die lêers geraadpleeg het wat soortgelyk was aan die een waarmee ek besig was vir leiding, maar toe ek sien dat my voorganger die woord "nucleus" in plaas van "core" gebruik het, het ek besef dat die lêers nutteloos vir my is. Ek het oorkant die straat na die biblioteek gegaan en "kernkragaanlegte" opgesoek. Ek het onmiddellik al die terminologie wat ek nodig gehad het, gevind. Dit verg deesdae uiteraard baie meer om 'n goeie vertaler te wees. [...] | Entry #36415 — Discuss 0 — Variant: Not specified
|
[...] Vertalers het eenvoudig nie erkenning gekry nie, hulle het nie verwag om veel geld te verdien nie, net genoeg om deur te kom. Baie min mense is werklik opgelei as vertalers, maar die meeste het 'n soliede universiteitsopleiding gehad en 'n soliede kennis van tale, ten minste van hul eie taal. Ek het 'n vriend gehad wat presies in daardie kategorie gepas het en my vriendekring het uitgebrei om ander vertalers in te sluit. Ek het hulle as mense baie interessanter bevind en ontdek dat ons dikwels soortgelyke lewenservarings gehad het. Ek het nooit probleme gehad om vriende te maak nie, maar ek het altyd "anders" gevoel en ek is seker hulle het dit ook so ervaar. Toe my vriend aftree, het sy my aanbeveel as haar opvolger. Ek het nou die wêreld van Reinsurance betree, waarvan ek niks geweet het nie. Ek was ook die enigste vertaler daar en het nie veel gehad om op terug te val nie. Dit was egter weer 'n opstap... Op my nuwe werk het ek deur die lêers begin kyk, vrae gevra en die maatskappy oorreed om my in te skryf vir versekeringskursusse. Die Versekeringskollege was oorkant die straat en ek het brandkodes,versekeringspolisse en brandblusserkatalogusse in hul biblioteek geraadpleeg. Ek het geleer wat ek nooit voorheen die luuksheid gehad het om te doen nie: navorsing. Die eerste keer wat ek 'n voorstel moes vertaal vir versekeringsdoeleindes van 'n kernkragaanleg, het ek 'n oproep gekry van die hoof van daardie afdeling wat my gelukgewens het met die werk wat ek gedoen het. "Vergelyk gunsitig met wat ons gewoond is," het hy gesê. Wat 'n opkikker! Wat egter gebeur het, was dat ek 'n dokument in die lêers geraadpleeg het wat soortgelyk was aan dié wat ek behandel het vir leiding, maar toe ek sien dat my voorganger die woord "nucleus" in plaas van "kern" gebruik het, het ek besef dat die lêers nutteloos vir my was. Ek het oorkant die straat na die biblioteek gegaan en "kernkragsaanlegte" opgesoek. Ek het onmiddellik al die terminologie gevind wat ek nodig gehad het. Dit verg natuurlik baie meer as dit om 'n goeie vertaler te wees in hierdie dae. [...]. | Entry #36391 — Discuss 0 — Variant: Not specified
|
[...] Vertalers het net nie erkenning gekry nie, hulle het nie verwag om veel van 'n bestaan te maak nie, net klaarkom. Baie min mense is eintlik as vertalers opgelei, maar die meeste het 'n stewige universiteitsopleiding en 'n goeie kennis van tale gehad, ten minste hul eie taal. Ek het 'n vriend gehad wat presies in daardie kategorie geval het en my vriendekring het uitgebrei om ander vertalers in te sluit. Ek het gevind dat hulle baie interessanter as mense is, en het ontdek dat ons dikwels soortgelyke lewenservarings gehad het. Ek het nooit probleme gehad om vriende te maak nie, maar ek het altyd “anders” gevoel en ek is seker hulle het dit ook gevoel. Toe my vriendin afgetree het, het sy my as haar plaasvervanger aanbeveel. Ek het nou die gebied van Herversekering betree, waarvan ek niks geweet het nie. Ek was ook die enigste vertaler daar, en het nie veel gehad om op terug te val nie. Dit was egter nog 'n kerf op.... Met my nuwe werk het ek deur die lêers begin kyk, vrae gevra en die maatskappy gekry om my vir versekeringskursusse in te skryf. Die Kollege van Versekering was oorkant die straat, en ek het brandkodes, versekeringspolisse en brandblusserkatalogusse in hul biblioteek geraadpleeg. Ek het geleer wat ek nog nooit voorheen die luukse gehad het om te kon doen nie: navorsing. Die eerste keer dat ek 'n voorstel moes vertaal vir doeleindes van versekering van 'n kernkragaanleg, het ek 'n oproep van die hoofman in daardie departement gekry en my gelukgewens met die werk wat ek gedoen het. “Vergelyk gunstig met waaraan ons gewoond is,” het hy gesê. Wat 'n boonste! Wat gebeur het, is dat ek 'n dokument in die lêers geraadpleeg het soortgelyk aan die een wat ek aangepak het vir leiding, maar toe ek sien dat my voorganger die woord "kern" in plaas van "kern" gebruik het, het ek besef dat die lêers vir my nutteloos was . Ek het oorkant die straat na die biblioteek gegaan en "kernaanlegte" opgesoek. Ek het dadelik al die terminologie gekry wat ek nodig gehad het. Dit verg baie meer as dit om deesdae 'n goeie vertaler te wees, natuurlik. [...] | Entry #36400 — Discuss 0 — Variant: Not specified
|
[...] Vertalers kry gewoon nie die erkenning wat hulle verdien nie. Hulle verwag nie om hoog te lewe nie, net om te oorleef. Baie min mense is opgeleide vertalers, maar die meeste het 'n behoorlike tersiêre opleiding en n grondige kennis van tale; ten minste van hulle moedertale. Ek het 'n vriend gehad wat presies in hierdie kategorie geval het terwyl my vriendekring uitgebrei het om meer vertalers in te sluit. Ek ervaar hulle baie meer interessant as mense en het ervaar dat hulle soortgelyke lewenservarings as ek het. Ek maak maklik vriende, maar het altyd 'anders' gevoel. Ek is seker hulle het ook so gevoel. Toe my vriend afgetree het, het sy my aanbeveel as haar plaasvervanger. Ek was toe in die herversekeringsbedryf waarvan ek niks geweet het nie. Daarby was ek die enigste vertaler en het min rugsteun gehad. Dit was egter n trappie hoër ... In my nuwe werk het ek begin om deur lêers te blaai, vrae te vra en die maatskappy sover gekry om my in te skryf in versekeringskursusse. Die versekeringskollege was net oorkant die straat en ek het vuurkodes, verskeringspolisse en vuurblusserkatalogi nagegaan in hulle biblioteek. Ek was besig om iets nuuts te leer wat ek nie bevoorreg was om vroeër te doen nie: navorsing. Die eerste keer wat ek 'n voorstel moes vertaal oor die versekering van 'n kernkragaanleg, het ek 'n oproep van die voorman van daardie afdeling gekry wat my gelukgewens het met die taak wat ek verrrig het. "Dit vergelyk gunstig met waaraan ons gewoond is," het hy gesê. Dit was n riem onder die hart! Wat eintlik gebeur het is dat ek as rigtingwyser 'n dokument in die lêers nagegaan het soortgelyk aan dié een wat ek moes vertaal. Toe ek sien my voorganger het die woord "nukleus" gebruik in plaas van "kern", het ek besef die lêers is nutteloos. Dis toe dat ek oorkant in die biblioteek "kernaanlegte" gaan naslaan het. Ek het dadelik al die termonologie wat ek nodig gehad het, gevind. Dit is natuurlik 'n groot uitdaging om vandag 'n goeie vertaler te wees [...] | Entry #36175 — Discuss 0 — Variant: Not specified
|
Vertalers het net nie erkenning gekry nie, hulle het nie verwag om veel van 'n bestaan te maak en het net klaargekom. Baie min mense is eintlik as vertalers opgelei, maar die meeste het 'n stewige universiteitsopleiding en 'n goeie kennis van tale gehad, ten minste hul eie taal. Ek het 'n vriend gehad wat presies in daardie kategorie geval het, en my vriendekring het uitgebrei om ander vertalers in te sluit. Ek het gevind dat hulle baie interessanter as mense is, en het ontdek dat ons dikwels soortgelyke lewenservarings gehad het. Ek het nooit probleme gehad om vriende te maak nie, maar ek het altyd “anders” gevoel, en ek is seker hulle het dieselfde gevoel. Toe my vriendin afgetree het, het sy my as haar plaasvervanger aanbeveel. Ek het nou die gebied van Herversekering betree, waarvan ek niks geweet het nie. Ek was ook die enigste vertaler daar, en het nie veel gehad om op terug te val nie. Alhoewel dit nog 'n kerf op was… Met my nuwe werk het ek deur die lêers begin kyk, vrae gevra en die maatskappy gekry om my vir versekeringskursusse in te skryf. Die Kollege van Versekering was oorkant die straat, en ek het brandkodes, versekeringspolisse en brandblusserkatalogusse in hul biblioteek geraadpleeg. Ek het geleer wat ek nog nooit voorheen die luukse gehad het om te kon doen nie: navorsing. Die eerste keer dat ek 'n voorstel moes vertaal vir doeleindes van versekering van 'n kernkragaanleg, het ek 'n oproep van die hoofman in daardie departement gekry, wie my gelukgewens met die werk wat ek gedoen het. “Vergelyk gunstig met waaraan ons gewoond is,” het hy gesê. Wat 'n bonus! Wat gebeur het, is dat ek 'n dokument in die lêers geraadpleeg het soortgelyk aan die een wat ek aangepak het vir leiding, maar toe ek sien dat my voorganger die woord "kern" in plaas van "sentrum" gebruik het, het ek besef dat die lêers vir my nutteloos was . Ek het oorkant die straat na die biblioteek gegaan en "kernaanlegte" opgesoek. Ek het dadelik al die terminologie gekry wat ek nodig gehad het. Dit verg baie meer as dit om deesdae 'n goeie vertaler te wees, natuurlik. | Entry #36445 — Discuss 0 — Variant: Not specified
|